1
/
of
1
ISBN: 9780798182119 | Published: July 23, 2021 | Paperback
Hondman 02: Hondman op hol
Hondman 02: Hondman op hol
Author:Dav Pilkey
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die wêreld se wildste katskurk! Hondman is maar nog nat agter die ore, maar die kaptein moet hom net 'n kans gee. Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?
Author Dav Pilkey
Share
