1
/
of
1
ISBN: 9780798182171 | Published: September 27, 2021 | Paperback
Die mooiste stories van Helena Lochner
Die mooiste stories van Helena Lochner
Author:Helena Lochner
Author:Leoni Hofmeyr
Illustrator:Toby Newsome
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” - dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos 'Ou Tante Langtand', 'Die Pratende Pot' en 'Die Boomprinses'. Die bundel bevat nuwe illustrasies om 'n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.
Share
