Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182324 | Published: October 1, 2021 | Paperback

My gunsteling-dierestories

My gunsteling-dierestories

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Hierdie boek bevat 5 stories oor diere wat kinders se verbeelding sal aangryp. Die stories wat ingesluit is, is Die vos en die ooievaar, Die lelike eendjie, Die haas en die skilpad, Die kraai en die kruik en Die drie Rammetjies Rof. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!

View full details