Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182393 | Published: September 10, 2021 | Soft Cover

Gerugte van 'n ontvoering

Gerugte van 'n ontvoering

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir 'n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers.
Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van 'n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie. 

Author Chris Karsten

View full details