1
/
of
1
ISBN: 9780798182416 | Published: October 28, 2021 | Soft Cover
Grootgeluk
Grootgeluk
Author:Jan van Tonder
Regular price
R 350
Regular price
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf.
Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850's tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.
Author Jan van Tonder
Share
