Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182447 | Published: July 21, 2021 | Paperback

Simoelégri

Simoelégri

Regular price R 335
Regular price R 0 Sale price R 335
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van 'n kerk, in 'n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog 'n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte 'n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.
Aangrypend. 'n Hoogpunte in Fouché se oeuvre.

Author Jaco Fouché

View full details