Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182461 | Published: September 29, 2021 | Paperback

107 Kaalkoppe

107 Kaalkoppe

Author:Nataniël
Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit 'n beter tyd vir 'n boek soos dié nie.

Author Nataniël

View full details