Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182485 | Published: September 13, 2022 | Paperback

Oor die kole

Oor die kole

Regular price R 495
Regular price R 0 Sale price R 495
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dié boek bevat liplekker resepte wat wissel van die perfekte tjoppie tot potbrode en slaai - en ja, jy kan slaai braai! Martelize deel gunstelinge waarmee sy grootgeword het en verskaf 'n magdom uithaler-resepte met 'n kinkel wat jou smaakkliere sal prikkel. Sy gee raad oor potjies, roosters en basiese braaitegnieke. Met resepte vir ribbetjie, lamsrol, platbrood en haar pa, potjiekos-koning Matie Brink, se gewildste afvalpot. Natuurlik is daar ook iets vir die soettand - alles oor die vuur!

View full details