Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182492 | Published: April 11, 2011 | Paperback

Op 'n Eiland (37)

Op 'n Eiland (37)

Author:RAPPORT100
Regular price R 380
Regular price Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 37

Een van Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans (1971). Hy beeld die wondbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met groot helderheid uit. Die fokus is op vier mense wat 'n tyd lank saam op 'n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en 'n ruk later kom 'n vriendin van Hilde ook daar aan. Hulle leef eenkant en geïsoleerd van die eilanders omdat hulle nie Grieks praat nie, en die emosionele wisselwerking wat tussen mens en mens ontstaan, verkry algaande 'n verwikkeldheid wat uiteindelik móét uitrafel. Schoeman het aan hierdie roman die sensitiewe, indringende toonaard gegee wat hom 'n Hertzogpryswenner gemaak het.

Author Karel Schoeman

Author RAPPORT100

View full details