1
/
of
1
ISBN: 9780798182645 | Published: March 17, 2022 | Soft Cover
Eugene (61)
Eugene (61)
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Kirby Van der Merwe
Author:RAPPORT100
Regular price
R 250
Regular price
Sale price
R 250
VAT included.
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 61
**Wenner 2023 Eugène Maraisprys vir prosa**
Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60's, 70's en 80's. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord.
'n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad.
Share
