Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182713 | Published: May 3, 2022 | Paperback

Môre en gistraand en die einde van die maand

Môre en gistraand en die einde van die maand

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 299
Regular price R 0 Sale price R 299
Out of print
VAT included.

Dié jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk én oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter. Ritme dien as ruggraat vir elke vers, met 'n goeie skeut tong-in-die-kies stuitigheid, maar soms ook met 'n melancholiese ondertoon. Daar is verse oor die Skepping, oor Moses en oor Lot, en meer as 'n handvol stoute kwatryne.

Author Philip De Vos

View full details