Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182720 | Published: April 26, 2022 | Paperback

Die verleiding van Eva de Winter

Die verleiding van Eva de Winter

Regular price R 370
Regular price R 0 Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wanneer Josua een middag vir Eva de Winter in 'n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat 'n begaafde regsgeleerde soos sy in 'n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in 'n hofsitting interesseer haar - dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek is dat Josua begin begryp daar is iets onpeilbaars aan Eva. Hoeveel raaisels het sy van hom weerhou, en wat hy slegs d.m.v. obskure soekenjins oor haar kon naspeur?

Author Louis Krüger

View full details