1
/
of
1
ISBN: 9780798182744 | Published: May 12, 2022 | Paperback
Hou jou oë oop
Hou jou oë oop
Author:Brian Fredericks
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in 'n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, 'n bord warm kos kan aanbied of 'n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie? 'n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
Author Brian Fredericks
Share
