Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798182874 | Published: October 7, 2022 | Paperback

Lekkerlag-pretboek

Lekkerlag-pretboek

Illustrator:Tumi K. STeyn
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap. Hier is ook vreeslike vreemde feite, prettige speletjies en snaakse limerieke. Jy sal giggel wanneer jy hoor waarom spoke nie leuens kan vertel nie. Jou oë sal rek as jy uitvind wat gebeur as mens te veel wortels eet! En jy gaan op die grond rondol as jou maats moet verduidelik waarom hulle kies om 'n mak krokodil se tande te borsel óf eerder in 'n swembad vol spoeg sal swem!.

Author De Wet Hugo

Illustrator Tumi K. STeyn

View full details