Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183000 | Published: July 25, 2022 | Paperback

Kaptein Onderbroek 01: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Kaptein Onderbroek 01: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Author:Dav Pilkey
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

George en Harold het die grootste superheld in die geskiedenis van hulle laerskool geskep - en nou gaan hulle lewe aan hom gee! Ontmoet kaptein Onderbroek! Sy ware identiteit is só 'n groot geheim dat selfs hý nie weet wie hy is nie!
Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!

Author Dav Pilkey

View full details