Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183130 | Published: July 19, 2022 | Paperback

Drake deel nooit!

Drake deel nooit!

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kan 'n draak leer hoe om te deel? Rissie is 'n baie soet draak. Sy volg al die reëls in die Reëlboek vir Drake: Sy steel by almal, en wil nie haar skatte met ENIGE IEMAND deel nie! Die ander diere het genoeg gehad. As hulle maar die draakreëls kon verander . . . 'n Pragtige prenteboek oor die belangrikheid van deel, vertaal deur Jaco Jacobs.

View full details