1
/
of
1
ISBN: 9780798183178 | Published: October 4, 2022 | Paperback
Plunder
Plunder
Author:Antjie Krog
Regular price
R 315
Regular price
R 0
Sale price
R 315
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
**UJ 2023 Wenner & Hertzogprys vir poësie **
**2023 ATKV WOORDVEERTJIE Prys vir Poësie **
**Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns vir 2024**
In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.
Author Antjie Krog
Share
