Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183192 | Published: September 13, 2022 | Paperback

Moederland

Moederland

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder 'n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied 'n fassinerende blik op die toekoms. 'n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.

Author Madelein Rust

View full details