1
/
of
1
ISBN: 9780798183215 | Published: September 19, 2022 | Paperback
Lotta se lewe 13: Woef-waff!
Lotta se lewe 13: Woef-waff!
Author:Alice Pantermuller
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar 'n NAAR KOL op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer. Leigh-Anne se ma werk by 'n hondesalon, en hulle gaan ook inloer by die DIERESKUILING waar mnr. Lategan vrywillige werk doen. Lotta en Chantelle se liefiehonde, WOLLIE en STOFFIE, is daar en hulle gaan ook eendag daar werk.
Author Alice Pantermuller
Share
