1
/
of
1
ISBN: 9780798183222 | Published: October 13, 2022 | Paperback
Op pad na Moormansgat
Op pad na Moormansgat
Author:Chris Karsten
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
**2023 ATKV WOORDVEERTJIE Prosaprys**
Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na 'n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns.
'n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.
Author Chris Karsten
Share
