1
/
of
1
ISBN: 9780798183253 | Published: October 14, 2022 | Paperback
Nic van Wyk-Brood & Botter
Nic van Wyk-Brood & Botter
Author:Nic van Wyk
Author:ZZZ
Regular price
R 149
Regular price
R 495
Sale price
R 149
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In Brood & Botter neem Nic van Wyk jou op 'n kosreis van 21 jaar, sy kulinêre mondigwording. Die boek herinner aan Kook en geniet, met die klassieke manier van kosmaak en basiese kookmetodes, maar Nic neem sy resepte 'n stappie verder: onthoukos soos groenbone met witpepersous, Ouma se boontjiesop en mieliepap met botter, suiker en melk. Sy onopgesmukte restaurantkos gaan jou verras met dieplekker geurkombinasies en sy hartskos weerspieël sy voorkeur vir eerlike kos sonder fieterjasies.
Author Nic van Wyk
Author ZZZ
Share
