1
/
of
1
ISBN: 9780798183291 | Published: March 9, 2023 | Paperback
Reën vir Stofvlei
Reën vir Stofvlei
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Katherine Graham
Regular price
R 255
Regular price
Sale price
R 255
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wereldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister.
Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. 'n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.
Author Katherine Graham
Share
