1
/
of
1
ISBN: 9780798183376 | Published: November 9, 2022 | Paperback
Skool vir talente 1: Eerste periode oorverdowend!
Skool vir talente 1: Eerste periode oorverdowend!
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Silke Schellhammer
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op 'n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. 'n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?
Author Silke Schellhammer
Share
