1
/
of
1
ISBN: 9780798183505 | Published: February 9, 2023 |
Abel se lot
Abel se lot
Author:Chris Karsten
Author:Abel Trilogie
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die tweede boek in die Abel-trilogie, na Abel se ontwaking: Adjudant Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan die skalpel van die reeksmoordenaar Abel Lotz. Tussen beradingsessies en harplesse deur bepeins sy die foto's van Abel se slagoffers. Abel is oor die grens by Komatipoort, Mosambiek in, en Ella weet hy sal weer moor. Wanneer 'n huisinbraak uitloop op 'n sterfte, kry Ella opdrag om die skuldige op te spoor. Is Abel terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?
Author Chris Karsten
Author Abel Trilogie
Share
