Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183574 | Published: June 8, 2023 | Paperback

Tuimeltrein

Tuimeltrein

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Abby, Jasper en Henri is nie in dieselfde vriendekring nie en het net mooi niks in gemeen nie: Abby, die atletiese it-girl, Jasper, die anarchistiese gamer en Henri, die flambojante drama queen. Maar wanneer hulle die ooggetuies is van 'n moord en dan deur die polisie verdink word, word hulle saamgegooi op 'n wilde tuimeltreinrit waartydens hulle moet vlug vir hul lewe. Hoe bewys hulle hul onskuld? Veral as die werklike skuldige die skoolhoof is wat deur almal in die dorp vertrou word.

Author René van Zyl

View full details