Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183628 | Published: July 14, 2023 | Paperback

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Die Sproetebessies kry vakansiewerk op Spookkuil, 'n luukse gasteplaas in Bobbejaanskloof naby 'n kuil waaruit daar snags 'n grillerige mis opstyg. Eintlik moet hulle uitvind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter. Wie is die geheimsinnige ou wat Andante by die kuil ontmoet en waarom fassineer hy haar so? En watter raaisel is opgesluit in die sterretjiesdagboek wat sy in die solder ontdek?

Author Troula Goosen

View full details