Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183659 | Published: May 17, 2023 | Paperback

Kaptein Onderbroek 02: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Kaptein Onderbroek 02: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Author:Dav Pilkey
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders - wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk 'n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle 'n superheld wie se onderbroekrek 'n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg 'n opdrag vir Kaptein Onderbroek! Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!

Author Dav Pilkey

View full details