Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183666 | Published: March 27, 2023 | Paperback

Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 370
Regular price Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Die lugbraaier is 'n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Baie mense gebruik lugbraaiers net om voorafbereide kos soos krummellaaghoender of bevrore vis en aartappelskyfies gaar te maak, maar dit kan ook vir talle uithalergeregte, selfs gebak, ingespan word. Die boek fokus op ou bekende gunstelinge soos malvapoeding, bobotie, appelkoos-snoek met soetpatats, melktert en boerewors met chakalaka, om net 'n paar te noem. Alles word in die lugbraaier gaargemaak.

Author Louisa Holst

 

View full details