Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183796 | Published: August 8, 2023 | Paperback

Mosela en die drie koninkryke

Mosela en die drie koninkryke

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy 'n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om Rodentia te red. Khova, die magtige Toweruil, het al die regte kenmerke. Daar's net een probleem: Khova is die irriterendste, mees arrogante dier wat Mosela nog ooit ontmoet het! Sal hulle die koninkryke kan oortuig om saam te staan teen die vyand?

Author Luke Calder

View full details