Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183802 | Published: September 13, 2023 | Paperback

Kanniedood

Kanniedood

Author:ZZZ
Regular price R 79
Regular price R 335 Sale price R 79
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Branderjaer-sage #3. Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben “Kannie” Palmer was van plan om sy kop laag te hou. Maar dinge loop van die begin vir hom skeef. 'n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met 'n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie. En 'n oorlog wat die gemeenskap in chaos dompel. Kalla kon nog nooit die verlede afskud nie. Die nag wat sy in Niemandsland aangeval is het haar lewe verander. Nou het sy dalk 'n kans om dinge reg te stel. Om seker te maak daar is nie nog 'n slagoffer nie. Al moet sy alles om haar afbrand.

Author Joha van Dyk

Author ZZZ

View full details