Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183826 | Published: April 13, 2023 | Paperback

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurssy hulp in. En in Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers.

View full details