Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183925 | Published: August 10, 2023 | Paperback

Die seerowers 4: Die seerowers en Rufus Rottus

Die seerowers 4: Die seerowers en Rufus Rottus

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy 'n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda en Basjan hulle kan red?
Dit is die vierde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het.

Author Jonny Duddle

View full details