Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798183970 | Published: September 8, 2023 | Paperback

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

Illustrator:Daniela Kohl
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lotta is só opgewonde! Dis 'n nuwe skooljaar en hulle het 'n nuwe klasonderwyser. Sy klasse is baaaaie lekkerder as mevrou Knacker s'n. Hulle huiswerk is om 'n videokanaal te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het haar eie TV-program waarop sy produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-kanaal is ongelukkig nie so gewild nie. So hulle gaan nie meer smaakmakers word nie, maar eerder betoog om diere te beskerm.

Author Alice Pantermuller

Illustrator Daniela Kohl

View full details