1
/
of
1
ISBN: 9780798184021 | Published: October 23, 2023 | Paperback
Goorste week ooit: Dinsdag
Goorste week ooit: Dinsdag
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Matt Cosgrove
Author:Eva Amores
Author:Kobus Geldenhuys
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Justin Chase het MAANDAG skaars oorleef, en nou is dit . . . DINSDAG! Sy kat is steeds weg en is waarskynlik deur aliens ontvoer. Hy skaam hom meer as ooit vir sy pa. Hy het onverwags op die ergste manier moontlik 'n internetsensasie geword. Boonop val fotodag by sy nuwe skool saam met die Wetenskap Skouspel en dit ontaard in 'n bibberboud- en tandeklapramp van epiese proporsies!
Share
