Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184083 | Published: September 13, 2023 | Hardcover

Help, help

Help, help

Author:Nataniël
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Nataniël op sy beste!

In die versameling van 29 stories (5 Engels en 24 in Afrikaans) neem Nataniël ons op 'n reis na die surrealistiese wêreld van gastehuise op die platteland, lapwinkels met geen mooi lap in sig nie, 'n toonbank met die mees asembenewende olyfolie, geglasuurde, kristalhelder koemkwats en vlesige vanieljepeule, en Kersfees in klein dorpies wat lyk soos 'n mini-heelal.

Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor 'n periode van drie jaar BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME '62 en PASSI PASSIO.

Author Nataniël

View full details