ISBN: 9780798184113 | Published: October 6, 2023 | Paperback
Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2
Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Met hierdie wonderlike nuwe boek, Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2, kan jy vriende en familie by ontbyt, middagete, aandete of enige spesiale geleentheid bederf met heerlike weergawes van klassieke Suid-Afrikaanse disse.
Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en-coke-hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samoesas, en 'n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan gaarmaak. Hoender-peri-peri-tert, gammon (ja - dit kan in die lugbraaier gedoen word), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en mini- vrugtekoeke is nog meer van die watertand geregte in die boek.
Author Louisa Holst
Share
