Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184151 | Published: October 1, 2023 | Paperback

Die onsigbare kind

Die onsigbare kind

Regular price R 70
Regular price R 0 Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Almal is welkom in die Moevallei. Wanneer Tjoek-Tjoek dus met 'n buitengewone, onsigbare besoeker by die Moehuis opdaag, probeer almal hul bes om haar tuis te laat voel. Dit is egter nie so maklik om 'n verskrikte dogtertjie wat heeltemal verdwyn het, weer sigbaar te maak nie. Moemamma is oortuig sy het net die regte resep om vir Nini te help. Maar miskien is die beste medisyne die manier waarop die Moegesin almal met liefde en verdraagsaamheid behandel.

View full details