ISBN: 9780798184205 | Published: October 30, 2023 | Soft Cover
Infanta (filmuitgawe)
Infanta (filmuitgawe)
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Een van Deon Meyer se mees geliefde boeke is nou ook te sien as die TV-reeks Devil's Peak.
“My naam is Bennie Griessel en ek is 'n alkoholis.” Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek.En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n
sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
Author Deon Meyer
Share
