1
/
of
1
ISBN: 9780798184267 | Published: April 18, 2024 |
Kaptein Onderbroek 03: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies
Kaptein Onderbroek 03: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies
Author:Dav Pilkey
Illustrator:Kobus Geldenhuys
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer 'n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan - wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?
Author Dav Pilkey
Illustrator Kobus Geldenhuys
Share
