ISBN: 9780798184274 | Published: June 24, 2024 | Paperback
Hondman 05: Heerser van die vlooie
Hondman 05: Heerser van die vlooie
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die 'Megamakkers' met nuwe skurke afreken!
Wanneer die skelms hulle verskyning maak, moet ons helde saam met 'n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en 'n merkwaardige robot help om die vyande uit sy verlede te laat les opsê?
Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas, insluitend empatie, volharding en die belangrikheid daarvan om getrou aan jouself te bly.
Die vyfde Hondman-boek volg die wenresep van die vorige strokiesboeke: humor, aksie, spanning, asook kleurvolle illustrasies, komiese karakters en kort, eenvoudige sinne. Daar is weer 'Blaai-en-beweeg' en 'Teken 1-2-3' wat kinders help om hulle eie Hondman en ander karakters in die boek te teken.
Author Dav Pilkey
Share
