Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184281 | Published: May 14, 2024 |

Die stoutste klas op aarde raak wild

Die stoutste klas op aarde raak wild

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Volgens die skoolhoof, Mev. Brombom-Bredeboud, is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink.
Maar Alex en Manjit het nie letterlik bedoel om Tanne vir 'n War of the Wizards-speelkaart te verruil en hom in die skool los te laat nie. En hulle het ook nie letterlik bedoel om skuim oral in die klaskamer en oor Mev. Brombom-Bredeboud te laat ontplof nie. Hierdie goed gebeur net!

Die vierde boek in hierdie reeks deur topverkoper Joanna Nadin bevat twee skreeusnaakse avonture en is die perfekte leesstof vir kinders wat gereed is vir hulle eerste hoofstukboeke.

Author Joanna Nadin

View full details