1
/
of
1
ISBN: 9780798184304 | Published: July 12, 2024 | Paperback
Goorste week ooit: Donderdag
Goorste week ooit: Donderdag
Author:Matt Cosgrove
Author:Eva Amores
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Het jy al ooit 'n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, en nou is dit . . . Donderdag.
Justin is steeds teen sy sin 'n internetsensasie en mense van oor die wêreld vergaap hulle aan al sy vernederendste oomblikke. Verder word hy met iemand anders verwar en boonop ontvoer en afgepers. Ons arme held gaan tot die uiterste beproef word!
Author Matt Cosgrove
Author Eva Amores
Share
