1
/
of
1
ISBN: 9780798184311 | Published: October 24, 2024 |
Goorste week ooit: Vrydag
Goorste week ooit: Vrydag
Author:Eva Amores
Author:Matt Cosgrove
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Het jy al ooit 'n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, Donderdag het hy skaars oorleef, en nou is dit ....... Vrydag.
Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy 'n nuwe laagtepunt. 'n Onderaardse ontbering. Op die bodem van 'n gapende gat. Die donkerste,diepste dieptes. Maak jou reg vir 'n bibberboud-belewenis!
Author Eva Amores
Author Matt Cosgrove
Share
