ISBN: 9780798184328 | Published: May 14, 2024 |
Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes
Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Met meer as 40 000 eksemplare wat wêreldwyd verkoop is, is die bekroonde Low-Carb Solution for Diabetics bygewerk en nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar as die Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes. Hierdie boek is 'n onontbeerlike hulpbron vir enigeen met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Kinders en volwassenes wat met insulienweerstandigheid en metaboliese sindroom gediagnoseer is, sal ook baat vind by die resepte, wat sal help om te keer dat die siekte tot volwaardige diabetes ontwikkel. Die boek bevat die mees kostedoeltreffende stelsels en daaglikse strategieë om diabetes op 'n praktiese vlak te hanteer.
Die boek hou die volgende voordele in:
• Help om die gebruik van medikasie vir diabetes te verminder of te voorkom
• Help met glukosebeheer
• Gee diabete die vryheid om 'n meer normale lewe te lei
• Verbeter konsentrasie en prestasie
• Verbeter gesondheid
• Verlaag die risiko vir hartsiektes, beroertes en hoe bloeddruk
Share
