Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184380 | Published: April 12, 2024 | Soft Cover

Harry Potter 1: Harry Potter en die Towenaar se Steen

Harry Potter 1: Harry Potter en die Towenaar se Steen

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Harry Potter het nog nooit eens van Hogwarts gehoor toe die briewe op die deurmatjie voor Privetlaan nommer vier begin verskyn nie. Die koeverte met die groen ink en pers stempel op vergeelde perkamentpapier word egter vinnig deur sy mislike oom en tante gekonfiskeer. Maar dan, op Harry se elfde verjaardag, bars 'n reus van 'n man met lang, ruie hare en 'n woeste gekoekte bos baard by die voordeur in. Die reus stel homself voor as Hagrid en hy bring verstommende nuus: Harry is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin! Uiteindelik is hierdie wêreldberoemde reeks weer terug in Afrikaans.

View full details