ISBN: 9780798184397 | Published: May 14, 2024 | Paperback
Harry Potter 2: Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
Harry Potter 2: Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn 'n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery toe terug te gaan nie - vreeslike dinge gaan daar gebeur.
En vreeslike dinge gebeur inderdaad. Dit is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wag op hom. Hy hoor vreemde fluisterstemme deur leë gange - en dan begin die aanvalle. Studente word versteen gevind asof hulle in klip verander is . . . Dit lyk of Dobby se sinistere voorspellings waar word.
Author J.K. Rowling
Author Harry Potter Afrikaans
Share
