ISBN: 9780798184403 | Published: June 7, 2024 | Paperback
Harry Potter 3: Harry Potter en die gevangene van Azkaban
Harry Potter 3: Harry Potter en die gevangene van Azkaban
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Welkom by die Ridderbus, noodvervoer vir die gestrande heks of towenaar. Steek bloot jou towerstafhand uit, klim aan boord en ons neem jou waarheen jy ook al wil gaan.”
Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog 'n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, 'n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap - en hulle sê hy is op Harry se spoor. Boonop sien professor Trelawney 'n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .
Uiteindelik is hierdie wêreldberoemde reeks weer terug in Afrikaans!
Author J.K. Rowling
Author Harry Potter Afrikaans
Share
