Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184410 | Published: July 9, 2024 | Paperback

Harry Potter 4: Harry Potter en die Beker Vol Vuur

Harry Potter 4: Harry Potter en die Beker Vol Vuur

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Daar is drie take wat oor die skooljaar sal plaasvind en wat die kampioene op verskillende maniere sal toets . . . hul towervaardighede - hul durf - hul vermoë om afleidings te maak - en, natuurlik, hul vermoë om gevaar te hanteer.'

Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf - dit keer Harry egter nie om te droom dat hy die kompetisie eendag sal wen nie. Maar toe die Beker Vol Vuur op Allerheiligeaand die kampioene aanwys, is Harry verstom om te ontdek sy naam is een van dié wat uitgesoek word. Hy moet lewensgevaarlike take uitvoer en drake en Donker towenaars trotseer . . . Maar met sy beste vriende Ron en Hermione aan sy kant, mag hy dit dalk net oorleef . . .

View full details