ISBN: 9780798184427 | Published: August 5, 2024 | Paperback
Harry Potter 5: Harry Potter en die Orde van die Feniks
Harry Potter 5: Harry Potter en die Orde van die Feniks
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Jy deel die Donker Heer se gedagtes en emosies. Die skoolhoof wil nie hê dit moet voortduur nie. Hy wil hê jy moet leer hoe om jou verstand teen die Donker Heer te sluit.'
Donker tye het aangebreek op Hogwarts. Ná die Dementors se aanval op sy neef Dudley, besef Harry Potter dat niks Voldemort sal stuit om hom te vind nie. Al is daar diegene wat die Donker Heer se terugkeer ontken, is Harry nie alleen nie: 'n Geheime orde vergader by Grimmauldplein om teen die Donker Magte te veg. Harry moet professor Snape toelaat om hom te leer hoe om homself te beskerm teen Voldemort se wrede aanvalle op sy gedagtes. Maar hulle word by die dag sterker en Harry se tyd raak min . . .
Author J.K. Rowling
Author Harry Potter Afrikaans
Share
