ISBN: 9780798184434 | Published: September 23, 2024 | Paperback
Harry Potter 6: Harry Potter en die Halfbloed Prins
Harry Potter 6: Harry Potter en die Halfbloed Prins
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Daar is dit; dit hang in die lug bokant die skool: die gloeiende groen skedel met die slangtong, die merk wat die Doodseters agterlaat wanneer hulle 'n gebou betree het . . . wanneer hulle moord gepleeg het . . .'
Wanneer Dumbledore een nag in Ligusterlaan aankom om Harry Potter te kom oplaai, is sy hand swart en verskrompel, asof die vleis weggebrand is - maar hy openbaar nie waarom nie. Geheime en gerugte versprei deur die towenaarswêreld, en selfs Hogwarts is nie veilig nie. Harry is oortuig dat Malfoy die Donker Merk dra: daar is 'n Doodseter tussen hulle. Harry gaan kragtige towerkuns en egte vriende nodig hê terwyl hy Voldemort se donkerste geheime ondersoek, en Dumbledore berei hom voor vir die lot wat nog altyd op hom wag . . .
Author J.K. Rowling
Author Harry Potter Afrikaans
Share
